Picture Gallery  


 


VISIE

Om die PRAG provinsie hoorbaar die lug in te stuur.  “KOM ONS BRêGGGG” 

REDE
Wanneer jy in ‘n area inry torring jy mos maar gewoonlik met die radio? Gou-gou verloor jy die sein en dan skakel jy oor na die kontrei nuus. Hier is my idée:  Die produk eienaar (Hotelle. Suppliers. MTA..en en en ) moet betrokke raak en help met nuuswaardigheid.


MISIE

Betrokkenheid van die produkeienaars / individue
 

ONDERWERPE van BESPREKING

  • Produk info oor struktuur in die Hospitaliteits industrie ( Front of House. Back Office. Housekeeping . F & B. Customer Care. Management ) M A W wat laat die wiele loop “’n Dag in die lewe van ‘n…….”·          .

  • Restuarante

  • Vervaardigers – Inligting oor nuwe produkte

  • Onderwerpe van belang / paniek/ kontroversie (bv die Kruger Park se “Management Program”)

  • Interessante aktiwiteite – Olifante / chimps / microlights / sywurms

  • Kultuurskatte – musiek / kunstenaars / skrywers / gallerye / atteljees / uitstallings.

  • Natuurbewaring

  • Opleiding en inligting

  • Dienslewering aan die Toeris en die Industrie

EN EN EN  - na 20 jaar in die area kan ek aanhou en aanhou 

OPNAMES
In die studio vir direkte uitsending of as vooraf opname

UITSENDING
Donderdae tussen 14:00 en 15:00

KOSTES
Gratis as my gas mits jou komersiele produk nie te veel genoem word nie. Sou jy dit wel wou doen, is daar ‘n koste verbonde. 

ADVERTENSIES & BORGSKAPPE
Beskikbaar op aanvraag

Coba Röhm
082 771 5205

 
  Public Performances  
 

Musician
Member of the Stellenbosch University Choir and Agape Ensemble
Solo vocalist @ numerous functions
Gospel Praise and Worship Leader or Group member  

Master of Ceremonies
As Master of Ceremonies / Compair the synchronization and natural flow of procedures are coordinated in a orderly fashion with wit and humor or rigidity and task orientation depending on the need of the audience.  Interaction with all ages, cultures, genders and organizations are handled with professionalism and ease.

  • Symposiums – SAMAC 2006
  • Talent Shows – Barnyard
  • Fashion Parades – Lowveld Show
  • Old age home concerts – Nelspruit & Witrivier
  • Art exhibitions
  • Kerk bazaar - Hazyview
  • Chairperson of meetings – Police Forum. HASA. Study Groups
Facilitation of Group discussions – AGM Hazyview Tourism